.
Главная - Текст песни Bobby van Jaarsveld — Storie Van My Lewe

Текст песни Bobby van Jaarsveld — Storie Van My Lewe

Оригинальный текст и слова песни Storie Van My Lewe:

Wie weet, waar die liefde le?
Net jy, sal dit vir my kan se.
Ons weet, van geheime bou.
En ek sal, joune altyd by my hou.
Want ek, ek ken jou lankal, ek lees jou soos ‘n boek.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja se, en eindig wanneer jy gaan.

Wie sal, weet hoe ons nou voel?
En wie sal, verstaan wat ek bedoel.
Ek weet, dis niks om te vergeet.
Maar van jou, sal ek altyd wil weet.
Want ek, ek ken jou al lankal, ek lees jou soos ‘n boek.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja se, en eindig wanneer jy gaan.

Gaan jy my groet en vra, bly jy vanaand.
Dan hou ons by die storie lyn.
Net soos dit hier staan.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja se, en eindig wanneer jy gaan.

Dit begin wanneer jy ja se, en eindig wanneer jy gaan.

Перевод текста песни Storie Van My Lewe исполнителя Bobby van Jaarsveld:

Wie Weet, Waar умирают liefde Le?
Чистая JY, соль дит вир мой кан SE.
Дополнения Weet, ван Geheime бо.
En ек сал, joune altyd мой хоу.
Хотите Е.К., эк кен Джоу lankal, Е. К. Лис Jou SOOS-н BOEK.

Die Стори фургон мой LEWE, является eenvoudig Маар так soet.
Dit начать wanneer САВВИН instap, ванная eindig wanneer JY Groet.
Ja, умирают Стори фургон мой Леве, является eenvoudig Маар так Waar.
Dit начать wanneer JY JA SE, ванная eindig wanneer JY Gaan.

Wie сал, Weet мотыга дополнения ноу voel?
En Wie улице, verstaan ??Ват эк bedoel.
Ek Weet, на сей Никс ом те vergeet.
Маар ван Jou, соль ек altyd Виль Weet.
Хотите Е.К., эк кен Джоу аль lankal, Е. К. Лис Джоу Шоош ‘N BOEK.

Die Стори фургон мой LEWE, является eenvoudig Маар так soet.
Dit начать wanneer САВВИН instap, ванная eindig wanneer JY Groet.
Ja, умирают Стори фургон мой Леве, является eenvoudig Маар так Waar.
Dit начать wanneer JY JA SE, ванная eindig wanneer JY Gaan.

Gaan JY мой Groet ванной VRA, Блай JY vanaand.
Дэн Хоу дополнения литьем Стори Лин.
Чистые SOOS дит Хир staan.

Die Стори фургон мой LEWE, является eenvoudig Маар так soet.
Dit начать wanneer САВВИН instap, ванная eindig wanneer JY Groet.
Ja, умирают Стори фургон мой Леве, является eenvoudig Маар так Waar.
Dit начать wanneer JY JA SE, ванная eindig wanneer JY Gaan.

Dit начать wanneer JY JA SE, ванная eindig wanneer JY Gaan.

Если вы нашли опечатку или ошибку в словах или в переводе текста песни Storie Van My Lewe, просим сообщить об этом в комментариях.

Добавить комментарий

Ваш e-mail не будет опубликован. Обязательные поля помечены *